Tuis » Taal » Ensiklopedie » McCubbin, Kaptein George Reynolds, D.S.O
McCubbin, Kaptein George Reynolds, D.S.O [boodskap #122808] |
Wed, 26 December 2018 09:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaptein George Reynolds McCubbin (D.S.O) was 'n Suid-Afrikaanse baasvlieër. Op 18 Januarie 1898 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. Hy sluit in 1916 aan by die Britse Vliegkorps (R.F.C.) en skiet die beroemde Duitse baasvlieër, kaptein Max Immelmann af. Oorlede op 8 Mei 1944.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:30:46 UTC 2025
|