Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maboela
Maboela [boodskap #122802] |
Wed, 26 December 2018 09:29 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maboela is/was die Basoetogebruik waarvolgens sekere stukke grond uitgehou word vir die beeste van hoofmanne. Sien Letsima.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:32 UTC 2025
|