Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mabelreign
Mabelreign [boodskap #122801] |
Wed, 26 December 2018 09:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mabelreign is 'n dorpsgebied 5 myl noordwes van Harare (Salisbury). In 1950 gestig en uitgelê as 'n tuinstad.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,400 Blankes en 2,600 Naturelle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:36 UTC 2025
|