Tuis » Taal » Ensiklopedie » Louis Trichardt
Louis Trichardt [boodskap #122761] |
Di., 25 Desember 2018 15:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Louis Trichardt is 'n dorp in Noord-Transvaal, vernoem na die beroemde Voortrekker. In 1898 gestig. Bekend vir die pragtige natuurskoon in die nabygeleë Soutpansberg en vir sy boerderybedrywighede. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 14,800 (4,200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 03:59:44 UTC 2025
|