Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lobatsi
Lobatsi [boodskap #122741] |
Tue, 25 December 2018 12:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lobatsi is 'n dorp in Botswana benoorde Mafeking op die spoorlyn na Zimbabwe (Rhodesië). Setsjoeana-woord beteken 'groot houtspaanders'. Roomfabriek en vleisfabriek is na die Eerste Wêreldoorlog hier opgerig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:52:40 UTC 2025
|