Tuis » Taal » Ensiklopedie » Livingstone
Livingstone [boodskap #122738] |
Tue, 25 December 2018 12:35 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Livingstone is 'n dorp in Zambië op die wal van die Zambezi, ses myl van die Victoria-waterval af. In 1905 gestig en was tot 1935 die hoofstad van Noord-Rhodesië (nou Zambië). Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 34,000 (4,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 04 00:35:20 UTC 2025
|