Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lilongwe
Lilongwe [boodskap #122725] |
Tue, 25 December 2018 11:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lilongwe is 'n dorp in Malawi en hoofstad van die Sentrale Provinsie. In 1947 gestig. Middelpunt van die boerderybedryf. Hoogte 3,500 voet. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 390 Blankes, 3,980 Naturelle en 300 van ander rasse.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 18:09:29 UTC 2025
|