Tuis » Taal » Ensiklopedie » Liebigsdrif
Liebigsdrif [boodskap #122724] |
Di., 25 Desember 2018 11:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Liebigsdrif is 'n kruising oor die Limpoporivier, erken as die amptelike deurgang na die Republiek. Dit verleen ook toegang tot die Liebig-beesplaas in Zimbabwe (Rhodesië).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 05:35:44 UTC 2025
|