Tuis » Taal » Ensiklopedie » Liebig-Beesplaas
Liebig-Beesplaas [boodskap #122723] |
Tue, 25 December 2018 11:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Liebig-Beesplaas is/was 'n groot beesplaas in die suide van Zimbabwe (Rhodesië) naby Wes-Nicholson; in 1910 deur die Liebig-vleisekstrakmaatskappy in Engeland bekom. Dit beslaan meer as 1,250,0 acres en dra duisende beeste waarvan verskeie soorte vleisprodukte in Zimbabwe gemaak word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 18:09:30 UTC 2025
|