| Leydsdorp [boodskap #122717] |
Di., 25 Desember 2018 11:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Leydsdorp is 'n dorp in Noord-Transvaal; vroeër sentrum van belangrike goudveld. In 1887 geproklameer. Die dorpsgebied self, wat vernoem is na die Staatsprokureur van die Suid-Afrikaanse Republiek, dr. W.J. Leyds, is in 1890 gestig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|