Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lemoenhout (Xymalos monospora)
Lemoenhout [boodskap #122698] |
Tue, 25 December 2018 10:24 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lemoenhout of Borriehout (Xymalos monospora Baill.) is 'n groot boom in Oos-Kaapland en noordwaarts in bergwoude van Natal en Transvaal. Hout is gelerig en geskik vir siermeubels. Dit neem baie jare om droog te word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:25 UTC 2025
|