Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Langa
- Langa [boodskap #122668] Mon, 24 December 2018 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Langa (Xhosa vir "son") is 'n dorpsgebied op die Kaapse Vlakte naby Kaapstad, aanvanklik vir swart inwoners uitgelê. Nadat Langa te groot geword het is Nyanga, 'n nuwe township, in 1955 verder oos gestig. Langa was die toneel van oproerigheid gedurende Maart 1960.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Landdros
Volgende onderwerp: Langalibalele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:08 UTC 2025