Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lamsiekte
Lamsiekte [boodskap #122664] |
Sun, 23 December 2018 18:35 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lamsiekte (verkeerde benaming) is 'n veesiekte, medies bekend as Olsteoma. Volgens sir Arnold Theiler is dit 'n siekte van die spierstelsel wat veroorsaak word deur 'n gifstof wat in die spiere opgaar. Dit word veroorsaak deur sekere soorte gras of onkruid. Hy het dit nie as aansteeklik beskou nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:34 UTC 2025
|