Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kylsant, Lord (Sir Owen Phillips)
Kylsant, Lord [boodskap #122650] |
Sun, 23 December 2018 14:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lord Kylsant (Sir Owen Phillips) was 'n skeepsmagnaat in 1863 gebore. In sy hoedanigheid as hoof van die Union Castle-redery het hy in verband met verskeie ooreenkomste met die Unie-regering onderhandel. Weens oortredings van die Maatskappywet gevonnis. Oorlede 1937.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 03:25:52 UTC 2025
|