Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kunenerivier
Kunenerivier [boodskap #122632] |
Sun, 23 December 2018 13:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kunenerivier is 'n rivier op die grens tussen Namibië (Suidwes-Afrika) en Angola. Ontspring in die Benguela-tafelland van Angola en vloei 720 myl ver tot by die Atlantiese Oseaan. Bekend vir sy pragtige maar minder bekende Ruacana-waterval. In samewerking met die Portugese owerheid in Angola word sy water ontwikkel vir besproeiing en kragproduksie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 04:26:54 UTC 2025
|