Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kuilsrivier
Kuilsrivier [boodskap #122630] |
Sun, 23 December 2018 13:57 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kuilsrivier is 'n voorstad van Kaapstad, aanvanklik 'n aparte dorp naby Bellville, Kaapland.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,230 (2,200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 04:26:46 UTC 2025
|