Tuis » Taal » Ensiklopedie » Krause, Albert Edward Jacobus
Krause, Albert Edward Jacobus [boodskap #122605] |
Sun, 23 December 2018 09:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Albert Edward Jacobus Krause was 'n staatsprokureur. In September 1856 in Bloemfontein gebore. Word in 1883 Staatsprokureur van die Oranje-Vrystaat. In 1889 word hy regter. In dieselfde jaar bedank hy om Staatsprokureur van Transvaal te word. Op 31 Julie 1900 is hy in Bloemfontein oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 22:56:36 UTC 2025
|