Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kragsentrale
Kragsentrale [boodskap #122601] |
So., 23 Desember 2018 09:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kragsentrale (of kragstasie) is 'n plek waar elektrisiteit opgewek word. 'n Generator (roterende masjien wat meganiese na elektriese energie omskakel) word hiervoor ingespan. Sien Elektriese Krag.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 06:17:30 UTC 2025
|