Tuis » Taal » Ensiklopedie » Koopman
Koopman [boodskap #122574] |
Sun, 23 December 2018 08:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koopman was 'n rang in die diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie. Daar was twee grade - senior en junior - albei met betrekking tot die handelsaktiwiteite van die Kompanjie. 'n Senior koopman se rang was onmiddellik laer as 'n sekunde (adjunk-goewerneur).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:31 UTC 2025
|