Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kookfontein
Kookfontein [boodskap #122570] |
Sun, 23 December 2018 08:19 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kookfontein is groot metallurgiese werke van Amkor naby Vereeniging, Transvaal.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,201 (2,039 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 13:00:00 UTC 2025
|