Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kommadagga
Kommadagga [boodskap #122561] |
So., 23 Desember 2018 08:05 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kommadagga is 'n dorp naby Somerset-Oos, Kaapprovinsie. Die naam is Khoikhoi wat waarskynlik "osland" of "osheuwel" beteken. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,880 (990 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 14:33:46 UTC 2025
|