Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n kokkewiet.Kokkewiet is 'n alternatiewe naam vir die Bokmakierie, 'n opvallende lewendige voël wat baie tyd op die grond deurbring. Die voël is 23 cm groot en weeg 60 - 66 gram. Die lyf is olyf, swart en geel en die geslagte lyk eenders. Tydens vlug is die groen-en-swart stert met geel punte opvallend.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.