Tuis » Taal » Ensiklopedie » Klapbroek
Klapbroek [boodskap #122507] |
Sa., 22 Desember 2018 09:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Klapbroek is 'n broek - gewoonlik van vel of leer - wat deur die vroeë Boere gedra is. Dit het 'n klap soos dié van 'n matroos.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 06:53:40 UTC 2025
|