Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kinderbewys
Kinderbewys [boodskap #122491] |
Sat, 22 December 2018 08:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kinderbewys is 'n pandbrief deur 'n ouer onder die Romeins-Hollandse Reg in Suid-Afrika wat die erfporsie van sy of haar minderjarige kind verseker.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:29 UTC 2025
|