Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kei-appel (Dovyalis caffra)
Kei-appel [boodskap #122457] |
Vr., 21 Desember 2018 14:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kei-appel (Dovyalis caffra) is klein, doringrige boom, inheems in die warm, droë rante van die kusstreek van die Transkei (Oos-Kaap). Dra 'n suur vrug, genoem "Dingaansappel" in Natal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 10:27:47 UTC 2025
|