Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kazungula
Kazungula [boodskap #122449] |
Fri, 21 December 2018 14:19 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kazungula is 'n nedersetting op die plek waar die Choberivier in die Zambezi vloei. Dit is 'n gewilde plek vir visvang en jag.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Thu Feb 20 04:58:44 UTC 2025
|