Tuis » Taal » Ensiklopedie » Katvis
Katvis [boodskap #122446] |
Fri, 21 December 2018 14:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Katvis of Baner is 'n groot familie rivier- en seevis sonder skubbe maar met baard aan die bek. Stekels op rug maak hulle gevaarlik om te hanteer. Modderbaber of platkopbaber is die bekendste Suid-Afrikaanse rivierspesies. Begrawe homself tydens droë seisoene. Slangbaber algemeen aan kuste en riviermondings so ver suid soos Oos-Londen. Kaapse baber of seebaber, 16 duim lank, is algemeen oral langs die Suid-Afrikaanse kus. Nie goeie eetvis nie.
Die klein seekat in die Kaap word dikwels katvis genoem.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:53:06 UTC 2025
|