Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kastaiing, Kaapse
Kastaiing, Kaapse [boodskap #122432] |
Fri, 21 December 2018 07:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kaapse Kastaiing is 'n groot bladwisselende bosboom wat massas ligroos blomme in die somer dra. Die boom word algemeen aangetref op skuinstes, van Swellendam tot by Oos-Transvaal. Sien Boegoe (Kamferbos).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:36 UTC 2025
|