Tuis » Taal » Ensiklopedie » Karree
Karree [boodskap #122426] |
Fri, 21 December 2018 06:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Karree is heuningbier deur die Kleurlinge berei, en laat staan om te gis. Dit is glo baie voedsaam en verfrissend. Die woord is van Khoikhoi (Hottentots) ontleen. Die afsaksel word dikwels deur huisvroue as suurdeeg gebruik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:04 UTC 2025
|