| Re: Memory Lane... [boodskap #1221] |
Ma., 14 Julie 2003 18:55  |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 13 Jul 2003 16:34:51 -0400, Katryn wrote:
>
> Het gou in die argiewe gaan soek om seker te maak ek is nie besig om
> seniel te word nie. :-)
> Ek onthou dat sy my o.a verwar het met 'n ou van Fredericton, New
> Brunswick - die ou het 'n kat gehad waarvan hy altyd gepraat het.
Dit moet wees waaraan ek dink
Maar
> dit was voor my tyd - het dit maar net agtergekom in my "desperate"
> soektog na my sogenaamnde "identiteit" volgens daardie vroumens.
> Dalk was dit daardie ou wat so iets gesê het?
> Destyds het ek wel 'n foto van myself met my 2 "katte" geplaas. Dit
> was 'n foto van my en my 2 "mak" wit leeutjies op my ma se wildsplaas.
Daardie foto onthou ek. Die een wat jy jou voete bewonder:-)))
En as Lorinda of Rico wonder waarom ek dit sê, kan jy weer
daardie foto plaas, en hul instemming hoor
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Memory Lane... [boodskap #1231 is 'n antwoord op boodskap #1229] |
Ma., 14 Julie 2003 20:06   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
>> Hehehehe...okay - sal later vanaand gaan soek vir die oorspronklike en
>> weer skandeer. Maar dan moet julle ook saamspeel en foto's stuur.
>> Dalk kan DD vinnig 'n websaait aanmekaar slaan vir die doel?
>
> Katryn
> Dis 'n goeie idee. Dan hoef ons dit nie op die nuusgroep te pos nie. Enige
> kans DD?
> Lorinda
>
>
> Katryn, (stout soos gewoonlik:-)
>> Dalk het ek ook maar net wou kyk of my grootttoon ook in
>> die grond kan boor soos joune? :-)))
>>
>> Maar ek weet nie hoe jy of enige van die ander lyk nie? Hoe lyk dit
>> met foto's van almal?
> Katryn
> Ek is maar baie kamera sku, maar as almal saamstem sal ek dit ook doen.
>
> Lorinda
>
>
> Ek is maar baie kamera sku, maar as almal saamstem sal ek dit ook doen.
> Katryn
> Nee nee - moet niks doen waarmee jy nie heeltemal gemaklik voel nie.
> Ek dink ook nou dit was 'n slegte idee, want dis nie net ons wat hier
> deelneem wat hier lees nie. My "kat" foto's is redelik veilig, want
> mens kan nie juis my gesig sien nie. :-)
En op 'n stadium, Lorinda, (nie baie lank gelede nie) vra Tobie my
wanneer ek laas van Katryn gehoor het. In reaksie sê ek dat sy
vir my 'n foto gestuur het wat langs die swembad geneem is, en
dat sy miskien aanstoot geneem het, op my mening dat sy te skraps
aangetrek is. Dit het verduideliking gekos, waarom hy nie ook daai
foto gekry het nie:-)))
Kom ons maak soos julle hierbo voorstel, tooooeeeeeeee:-)
Betreffende Katryn se laaste mening, is daar ook 'n antwoord voor.
Inderwaarheid het sy self die antwoord gegee. 'n Webblad onafhanklik
van die nuusgroep. Met 'n url wat in die kluis bewaar word.
Ns.
Afhangende van die drag wat julle kies, kan daar selfs 'n
inkomste geskep word.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Memory Lane... [boodskap #1264 is 'n antwoord op boodskap #1262] |
Di., 15 Julie 2003 19:24  |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 15 Jul 2003 20:19:22 +0100, "Lorinda" wrote:
>
>>
>> GrRico
>> die wonder hoekom julle ns skryf en nie nb nie????
>>
>> NS beteken die Nederlandse Spoorwegen, wat altyd maar te laat is
>>
NS beteken by ons naskrif.
Die treine is by julle laat en die treine is in England laat.
By ons arriveer die parlementslede laat by parlementsittings.
Nelson Mandela het, toe hy nog sp was, gespot met afrikatyd
toe hy self laat vir 'n vergadering was. Miskien sal die regering
eendag ook vir mugabe kritiseer. Maar laat wees.
Speedy
|
|
|
|