Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kalomo
Kalomo [boodskap #122384] |
Thu, 20 December 2018 07:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kalomo is 'n dorpsgebied in Zambië tussen Livingstone en Lusaka. Die belangrikste bedrywe is tabak en beesboerdery. Dit lê 4,057 voet bo seespieël en het in die middel van die 1900's 'n bevolking van 80 Blankes, 700 Bantoes en 40 Asiate gehad.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 04:58:44 UTC 2025
|