Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kalkfontein
Kalkfontein [boodskap #122381] |
Do., 20 Desember 2018 07:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kalkfontein is groot besproeiingswerke naby Fauresmith, Oranje-Vrystaat met 'n plaat water wat 15 myl lank is wanneer dit vol is.
Dit is ook die vorige naam van Karasburg, 'n dorp in Namibië.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 12:40:32 UTC 2025
|