Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaapse Klimop (Senecio maxroglossus)
Kaapse Klimop [boodskap #122362] |
Wed, 19 December 2018 18:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Kaapse Klimop (Ivy) (Senecio maxroglossus) is 'n klimop plant met vlesige, ivy-vormige blare en trosse geel blomme. Algemeen in Wes-Kaapland en naby Oos-Londen. Sien Madeliefie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 19:27:00 UTC 2025
|