Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: mense wat se "afrikaanses", is vlak
Re: mense wat se "afrikaanses", is vlak [boodskap #12236] Wo, 21 Januarie 1998 00:00
Wolfgang  is tans af-lyn  Wolfgang
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nee Juffrou. Ek stem hy spel swak, maar "donder" sou meer gepas gewees het
... omdat die woord nooit anders as "donner" uitgespreek behoort te word
nie. Assimilasie, jy weet >:-)

André wrote in message ...
> Tipiese antwoord van 'n onderwyser!
>
> @igs.net wrote in message ...
>> "Spy" writes: > ek lees "mine Kampf"......van HITLER
>>>
>>> wat de doner het dit met jou uit te waai oor wat ek lees....
>>
>>
>> Spy ken ook nie Duits nie! Dis "Mein Kampf", Spy.
>> Enige Afrikaner sal weet hoe om "mein" te spel.
>> Hoekom lees jy Mein Kampf. Spy? Wil jy bietjie
>> by Hitler gaan leer? Ken jy die geskiedenis, Spy?
>> Weet jy hoe Hitler aan sy einde gekom het? Arme
>> ou Spy, jy is aan die verkeerde kant van die
>> geskiedenis. Soos alle neo-nazis is.
>>
>> Gloudina
>>
>> PS: 'n mens skryf dit as "donner" en nie "doner"
>> nie. Het jou Afrikaanse juffrou nie vir jou geleer
>> dat jy twee konsonante moet skryf as jy die vokaal
>> kort wil hou nie? As jy dit "doner" skryf, dan
>> sal mens dit "do-oner" uitspreek, Spy, jou ou donner.
>>
>
Vorige onderwerp: "Vroedvrouw & Zwangerschap" rondzendlijst
Volgende onderwerp: Re: Help to pensioners: Eastern Cape
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:19:19 MGT 2024