Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kaap Maclear
Kaap Maclear [boodskap #122356] |
Wo., 19 Desember 2018 15:24 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaap Maclear is 'n landtong aan die suidelike kus van die Njassa-meer vernoem na sir Thomas Maclear, die Britse sterrekundige aan die Kaap in die dae van David Livingstone.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 02:00:56 UTC 2025
|