Tuis » Taal » Ensiklopedie » July-Perdewedren
July-Perdewedren [boodskap #122347] |
Wed, 19 December 2018 14:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die July-Perdewedren is die vernaamste Suid-Afrikaanse perdewedren, oorspronklik in 1894 ingestel. Dit word jaarliks in Durban gehou.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:38:10 UTC 2025
|