Tuis » Taal » Ensiklopedie » Joubertina
Joubertina [boodskap #122344] |
Wo., 19 Desember 2018 14:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Joubertina is 'n dorp naby Humansdorp in die Kaapprovinsie. Vernoem na die Joubert-familie wat 'n prominente rol daar gespeel het. Gestig in 1907. Dit is hoofsaaklik 'n vrugtesentrum.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 02:00:55 UTC 2025
|