Tuis » Taal » Ensiklopedie » Johannesburg Consolldated Investment Co. Ltd
Johannesburg Consolldated Investment Co. Ltd [boodskap #122330] |
Wed, 19 December 2018 07:02 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Johannesburg Consolldated Investment Co. Ltd was 'n myngroep wat in September 1889 deur B.I. Bamato gestig is. In 1905 het dit die Barnato Consolidated Mines Ltd. oorgeneem. Die maatskappy het baie aandele in die goud-, steenkool- en brouerybedryf en ander nywerhede besit.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sat Jan 04 12:57:08 UTC 2025
|