Tuis » Taal » Ensiklopedie » Jagersfonteinweg
Jagersfonteinweg [boodskap #122303] |
Tue, 18 December 2018 06:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jagersfonteinweg is 'n vroeëre naam van Trompsburg, 'n dorp die Vrystaat. Dit lê 37 km suid van Edenburg en 30 km noord van Springfontein langs die N1-nasionale pad.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 13:39:25 UTC 2025
|