Tuis » Taal » Ensiklopedie » Inyazura
Inyazura [boodskap #122291] |
Di., 18 Desember 2018 04:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inyazura is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië) tussen Harare (Salisbury) en Umtali. Destyds was dit hoofsaaklik deur Afrikaanssprekendes uit Suid-Afrika bewoon. Tabak en ander gewasse is verbou. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 200 Blankes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 17:15:54 UTC 2025
|