Tuis » Taal » Ensiklopedie » Isipingo
Isipingo [boodskap #122280] |
Mon, 17 December 2018 17:01 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Isipingo is 'n kusoord aan die Natalse suidkus, sowat 11 myl van Durban. Die naam is afgelei van die wilde vrugte wat daar groei. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,936 (1,379 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 02 20:43:29 UTC 2025
|