Tuis » Taal » Ensiklopedie » Inkruipplaas
Inkruipplaas [boodskap #122275] |
Ma., 17 Desember 2018 15:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Inkruipplaas is 'n plaas wat vroeër dae uitgelê is op 'n stuk grond waarvan die bure die grense betwis het. Op dié manier is waardevolle stukke grond soms verkry. Vergelyk Uitvalgrond.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 12:54:10 UTC 2025
|