Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ingogo
Ingogo [boodskap #122269] |
Mon, 17 December 2018 15:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ingogo is 'n hoogte op die grens van Natal en Transvaal, ook bekend as Skuinshoogte, en toneel van 'n veldslag op 8 Februarie 1881 in die Eerste Vryheidsoorlog. Die Britse troepe was onder bevel van luitenant-kolonel Ashburnham, en dié van die Suid-Afrikaanse Republiek onder kommandant Nicolaas Smit. Die Britse verliese was 7 offisiere en 69 manskappe terwyl 3 offisiere en 64 manskappe gewond is. Aan Boerekant is 8 gedood en 6 gewond.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:48:37 UTC 2025
|