Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hutchinson
Hutchinson [boodskap #122241] |
Mon, 17 December 2018 08:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hutchinson is 'n dorp in die Karoo. In 1885 gestig as Victoria-Wes-Weg, maar in 1901 herdoop ter ere van goewerneur sir Walter Hely-Hutchinson. Dit is 'n aansluiting vir die taklyne na die koringgebiede van Sakrivier en Calvinia. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 800 (300 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:54:34 UTC 2025
|