Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme
Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #11994] Sa, 03 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Is daar iewers 'n Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme te vinde? Ek is
besig om aan iets te werk, en ek sukkel so 'n bietjie om tegniese terme in
Afrikaans weer te gee.

-Gideon-
Re: Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12050 is 'n antwoord op boodskap #11994] Vr, 09 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Gideon" wrote:

> Is daar iewers 'n Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme te vinde? Ek is
> besig om aan iets te werk, en ek sukkel so 'n bietjie om tegniese terme in
> Afrikaans weer te gee.

Miskien is Stambosch se rekenaarwetenskapdepartement a plek om te vra.
Ek onthou dat Reg Dodds in my eerste jaar ons almal geconfuse het deur
bits "bisse" en chips "brokkies" te noem. Om nie te praat van slap
tjips, ek bedoel slap skywe nie.

Anneries
Re:Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12065 is 'n antwoord op boodskap #11994] Sa, 10 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Miskien is Stambosch se rekenaarwetenskapdepartement a plek >om te vra.
> Ek onthou dat Reg Dodds in my eerste jaar ons almal geconfuse >het deur
> bits "bisse" en chips "brokkies" te noem. Om nie te praat van >slap
> tjips, ek bedoel slap skywe nie.
>
> Anneries
Ek dink nou met heelwat nostalgie terug aan Reg Dodds se bisse en brokkies
- goeie ou dae.

Riana
Re: Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12085 is 'n antwoord op boodskap #11994] Ma, 12 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Stephanus Schoeman" wrote:

> Ek dink nou met heelwat nostalgie terug aan Reg Dodds se bisse en brokkies
> - goeie ou dae.

Om nie te praat van die Nick Lubbe Museum vir Ponskaartmasjiene nie.
GROL!

Andries
Re:Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12108 is 'n antwoord op boodskap #11994] Wo, 14 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Om nie te praat van die Nick Lubbe Museum vir >Ponskaartmasjiene nie.
> GROL!
>
> Andries
Onthou jy die kaartleser wat ure se werk in sekondes kon vernietig met
ontaardse geluide. Hoeveel van wat ons destyds geleer het, is nog is
gebruik?

Riana
Re: Afrikaanse woordeboek van rekenaarterme [boodskap #12224 is 'n antwoord op boodskap #11994] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Stephanus Schoeman" wrote:

> Onthou jy die kaartleser wat ure se werk in sekondes kon vernietig met
> ontaardse geluide. Hoeveel van wat ons destyds geleer het, is nog is
> gebruik?

AAAAARGGHGHGHGHGHG!

ROFV!

Andries
Vorige onderwerp: INTERNET VERKEERD OPGESOM????
Volgende onderwerp: Gratis Rekenaar Skoonmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:00:00 MGT 2024