Tuis » Taal » Ensiklopedie » Huilbos of Kajatehout (Peltophorum africanum Sond.)
Huilbos of Kajatehout [boodskap #122230] |
Mon, 17 December 2018 07:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Huilbos of Kajatehout (Peltophorum africanum Sond.) is 'n groot sierboom met geel blomme en akasia-agtige blare. Die hout word vir handvatsels gebruik en die bas vir medisyne. Noord-Transvaal. Sien Ertjiebos.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:32 UTC 2025
|