Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die kuifkophoutkapper (Trachyphonus vaillantii).
Die houtkapper is 'n gesette voël met 'n sterk bek. Hulle woon in bosse en eet hoofsaaklik vrugte. Daar is baie soorte, waarvan die meeste hul neste in dooie boomstamme maak.