Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hopefield
Hopefield [boodskap #122196] |
Sun, 16 December 2018 17:39 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hopefield is 'n dorp in Wes-Kaapland. Nie ver van Saldanhabaai nie. In 1852 gestig en vernoem na majoor Hope, die destydse Ouditeur-generaal, en 'n plaaslike inwoner, mnr. Field. Dit is 'n koring- en heuningproduserende gebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,106 (733 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 19:53:46 UTC 2025
|