Tuis » Taal » Ensiklopedie » Holkrans
Holkrans [boodskap #122187] |
Sun, 16 December 2018 16:20 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Holkrans is 'n plaas naby Vryheid, Natal. Dit is die toneel van 'n tragiese voorval tydens die Tweede Vryheidsoorlog toe 'n groep van 56 Republikeinse burgers deur 'n Zoeloemag omsingel en uitgemoor is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sat Jan 04 11:08:06 UTC 2025
|