Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hlonipa
Hlonipa [boodskap #122172] |
Sun, 16 December 2018 14:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hlonipa is 'n Bantoegebruik waarvolgens sekere woorde nie deur sekere persone gebruik mag word nie, veral nie met betrekking tot hulle familielede en die stamhoof nie. Die doel daarvan is om respek te toon.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:30 UTC 2025
|